Afskeid, Bevestiging en Intrede

Eindelijk weer nieuws uit Zuid-Afrika. Pieter Boon nam afscheid van Soshanguve XX. Z’n opvolger is Tahbo Matlaela. Pieter zelf is nu predikant van de VGK Pretoria Maranata.
Mag de Heer de bediening van beide broers zegenen!

Pieter Boon

DSC_9773

Die afgelope maande was ’n tyd van baie emosies.

Dit het begin op 15 September toe ds. Thabo Matlaela afskeid geneem het van die Vrye Gereformeerde Kerk Soshanguve-Noord (GG).

15092013957

’n Week later het ekself afskeid geneem as sendeling van Soshanguve-Suidoos (XX/VV). Saam het ons teruggekyk en die HERE gedank vir 8 en ’n half jaar se werk. In 2005 mog ek in XX begin met ’n klein groepie van ongeveer 25 mense. Deur die HERE se seen het ons gegroei tot net oor die 100 lede. Getalle is egter nie alles nie. Daar het ook groei in die diepte plaasgevind. Terselfdertyd is daar egter nog baie wat gedoen moet word, voordat hierdie prille gemeente gereed is om geinstitueer te word.

DSC_9761

Ons is daarom so dankbaar dat die HERE voorsien het in ’n nuwe sendeling, en dat ds. Thabo Matlaela in dieselfde erediens bevestig mog word. Tot die einde van die…

View original post 93 woorden meer

Advertenties

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s