Neo droomt

Mijn artikeltje "Neo droomt" in het GKv zendingsblad Naast/ heeft me een paar reacties opgeleverd. Niet uit Nederland maar uit Zuid-Afrika.

Ik heb de briefschrijvers persoonlijk beantwoord. En ik wil hier iets in het algemeen zeggen.

Eerst knip ik iets uit de reacties. Daarachter plak ik een deel van mijn antwoord.

Scannen0002

Met belangstelling het ek u artikel "Neo droomt" gelees in Naast/ van April 2011. Die belangstelling was al opgeroep deur die opmerking in die redaksionele artikel van Drs Haak: "Bitter is het commentaar van Ds de Boer ….".
P1010984
Net soos Drs Haak uit u artikel se eindopmerking "Dank je wel, apartheid" afgelei het, sal ongetwyfeld meer Nederlandse lesers ook gedoen het: apartheid dra die skuld van alle probleme wat kinders soos Neo in Suid-Afrika nou ondervind, insluitende luie onderwysers, alcohol- en drugsgebruik, misdaad, opgebreekte gesinne, afwesige vaders, seksuele wantoestande, ens.
Ek meen dit is 'n growwe vereenvoudiging van die oorsake van die huidige toestand in SA, 17 jaar na 1994, met name wat betref die onderwys, en dit mislei die Nederlandse leserspubliek.
Dia_0658
Gedurende die apartheidsjare was juis in besonder 'n opleiding in die onderwys beskikbaar vir swart tersixeare studente en is ook baie onderwysers opgelei. Ek vermoed baie van die goeie onderwysers het die beroep die laaste jare verlaat a.g.v. ekonomiese redes.
80507567_m238aThU Dr Rampele Rampela, voormalige vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad, het vorige jaar nog verkondig dat die "Bantoe onderwys" in die apartheidsjare beter was as die staatsonderwys op swart skole nou. Party-ideoloë van die ANC soos "Prof" Kader Asmal as minister van onderwys, het in die eerste jare van hierdie eeu die staatonderwysstelsel volledig omgegooi en dit gestruktureer volgens die "Kubaanse model" (wat kwansuis een van die beste ter wereld sou wees). WCD%20launch_preview Baie onderwysers aan die swart skole was nie bekwaam genoeg om hierdie model met sukses te implementeer nie, met die gevolglike agteruitgang in motivering en ander sake waarmee Neo nou worstel.
Dia_0672
Maar daar is hoop vir Neo. Op staatskole kan jy nie meer druip nie. As jy na verloop van tyd dan matriek eksamen skryf kry jy ekstra punte as jy swart is of op 'n swart staatskool was (die ras-kategorie word noukeurig deur die huidige regering in stand gehou en geadministreer). Na matriek word vrywel alle staatsbeurse en baie industriële en partikuliere beurse vir tersixeare studie toegeken aan swart studente.
Die huidige toestand vir studente op swart staatskole is inderdaad baie kommervol en vra intensiewe aandag. en die sosiale omstandighede van die jeug in die "townships" is haglik. Maar om dan te konkludeer met "Dank je wel, apartheid" is misleidend. Ek stel voor dat as u ander wil voorlig oor die oorsake van die huidige swak toestande in swart onderwys in SA, u meer navorsing daaroor doen.

IMG_9421
Ja apartheid het baie skade gedoen, baie verkeerde dinge.

Maar in soveel ander lande waar daar geen apartheid was nie, is dit nie beter nie.

Ons lewe in 'n gebroke wxeareld. Onder apartheid en nou nog. Nou steeds a.g.v. sondige mense. Regeringsamptenare wat hulle eie voordeel soek. Dit is egter maklik om die vinger na ander te wys. Apartheid, Zuma, Mugabe ens. Die vinger draai egter steeds terug na onsself. Ons sondige mense, met geen uitsondering, is steeds tog geneig om eerstens ons eie voordeel te soek.

Dit is die ellende en moeite waarmee mens steeds weer worstel.

Tot zover de briefschrijvers.

In mijn reactie schreef ik onder meer:

P1040802
My artikel in Naast/ was kort en hier en daar ook wel "wat kort door de bocht". Ek het op my weblog 'n bespreking gegee van die boek iKasi en Neo daarby as voorbeeld gebruik.

Toe ek dit bewerk vir die NL sendingblad moes ek dit van meer as 'n 1 000 woorde na 2 000 tekens terugbring.

Ek noem dit nie as 'n verskoning nie. Wat ek geskryf het, het ek … staan ek steeds agter. Maar dié kortheid laat wel noodsaaklike nuanserings verlore gaan. Dit het ook gebeur met die slotwoorde van my artikel: "Dank je wel, apartheid."

Jy maak wat ek spesifiek oor SA en apartheid geskryf het, meer algemeen.

Natuurlik kan ek nie stry nie. Dit is waar wat jy sxea: 

  • Maar in soveel ander lande waar daar geen apartheid was nie, is dit nie beter nie.
  • Ons sondige mense, met geen uitsondering, is steeds tog geneig om eerstens ons eie voordeel te soek.
Maar ons mag tog spesifieke onreg aanwys? Ons lewe nou maar in post-apartheid Suid-Afrika!
Jou veralgemening raak dus nie werklik aan wat in my artikel staan nie.

P1040702
Jou reaksie gaan spesifiek oor die skole en die onderwys. So noem jy onder andere …

  • dat die "Bantoe onderwys" in die apartheidsjare beter was as die staatsonderwys op swart
    skole nou
  • die huidige toestand vir studente op swart staatskole is inderdaad baie kommervol en vra intensiewe aandag
Ek aanvaar dit graag, op jou en Dr Ramphele se gesag.
Mens kan nie – soos nou weer met die verkiesings – die vorige bewind en die apartheid vir alles [bly] blameer nie.
Dia_0660
Maar is dit tog nie vir 'n groot gedeelte waar nie? 
Hoekom is die skole in die townships soos hulle is: "gebrek aan faciliteiten, slechte organisatie, luie leraren" (my artikel)?
Daar was 'n bewuste en sistematiese afskeep van die nie-blankes. Hulle plek was dan in die tuislande. Die lokasies is nie regtig ontwikkel nie.
 
Hoekom is daar in iKasi so baie werkloosheid, alkoholisme, seksuele misbruik, armoede, dwelms en kriminaliteit?
Daar was vir baie jare nooit 'n kans om weg te breek uit die deprimerende woonbuurte waartoe hulle beperk is nie.
P1040737
Hoekom lxea daar oor die hele lewe in Soshanguve 'n diepe gevoel van wanhoop en uitsigloosheid?
Daar is heel wat faktore wat 'n rol speel. Maar seker ook die sistematiese uitsluiting van die apartheidsera.
Safe_image
Ek aanvaar seker nie Dr Swartz se neo-Marxistiese visie wat alles op armoede en apartheid probeer terugvoer nie.
Maar ek moet eerlik wees: ek is wel bitter oor wat ek nou aantref en wat ek in my vorige periode beleef het.
Dit lei tot my siniese slotsinne, op my blog en in die sendingblad. 
Advertenties

2 gedachtes over “Neo droomt

  1. Lastig om oorzaak en schuld niet continu te verwarren.
    De tegenreacties in de tijd na de apartheid (de corruptie en criminaliteit) is natuurlijk voor de rekening van hen die het doen (schuld), dat kun je de apartheid niet verwijten. Maar je kunt moeilijk beweren dat de apartheid niet een van de oorzaken is. . .

  2. Al een poos volgen wij met heel veel interesse uw weblog. Nu toch eens een reactie. Wij, mijn man en ik, proberen ieder jaar twee keer voor een (te) korte periode naar Zuid-Afrika te komen om mee te helpen bij jeugd- en kinderwerk in een township nabij Kriel. Wat hebben wij daar de afgelopen tijd ook al veel Neo’s ontmoet en blijven wij hopen en bidden dat het tij voor deze Neo’s ècht zal keren. Ontroerend en aangrijpend… Wat staan we vaak met lege handen en kunnen we alleen maar onze blik naar boven richten.
    We hopen nog lang van uw verhalen en inzichten te mogen meegenieten!

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s