The Day After the Day After

En toen deed hij het ook nog, lees ik vandaag in Beeld.

Die man van die Woord het toe sy eie woord gisteroggend gestand gedoen toe hy in volle Springbok-drag die preekstoel by die NG gemeente in Randburg bestyg het.

Ds. Frans Louw van die NG gemeente Rant-en-Dal in Krugersdorp het vroeër die week belowe om Sondagoggend by die Randburg-gemeente en die aanddiens by sy eie gemeente in Bokdrag te preek.

Louw het gesê hy is baie opgewonde oor die Bokke se oorwinning.

“Dit beteken vir ons almal ongelooflik baie. Dit lig ons moraal en mens kan duidelik sien hoe dit mense bymekaar gebring het.”

Bokdominee2_1

Die erediens het baie gepas met die Oorwinningslied begin.

In sy boodskap het Louw gesê vier jaar se beplanning het in die Wêreldbeker ingegaan, maar dat die Bokke nooit dié oorwinning sou behaal het as hulle nie gisteraand die bal afgeskop het nie.

Hy het gesê mense moet ook in hul geloof bereid wees om deel te neem aan die spel van die lewe en daarin gehoorsaam te wees om eendag te kan deel in die oorwinning van Jesus.

“Sonder Jesus in ons lewe sal daar geen geloofwaardigheid wees nie, ons sal nie ’n verskil kan maak nie en in die einde sal daar geen oorwinning wees nie,” het hy gesê.

“God gaan nie vir my vra of ek in rugbyklere gepreek het nie, maar of ek ’n verskil gemaak het in hierdie wêreld.”

Louw se kleredrag en boodskap is goed deur die gemeente ontvang.

[Klik hier voor het hele bericht.]

Advertenties

2 gedachtes over “The Day After the Day After

  1. Beste Tjeerd,

    Vanavond aan tafel hebben we voor je gebeden. Zojuist heb ik je weblog voorgelezen.

    Marjolein in tranen, Ria in snikken en ik met een brok in mijn keel.

    In leven en sterven zijn wij van de Heer.

    We zijn blij dat je ook nog van ons bent.

    Jan

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s